Ccleaner Windows 10 Gratis En Español

Arthur C. Clarke het in 1945 in 'n artikel 'n wye beskrywing van die moontlike gebruike van kommunikasiesatelliete vir grootskaalse kommunikasie gegee. Clarke het uitgebrei oor lanseringsmetodiek, moontlike wentelbane en ander aspekte van die moontlikhede met 'n netwerk van satelliete. Een van sy groot argumente was oor die voordele van wreldwye dekking, wat hy voorgestel het deur drie geostasionre satelliete gelewer kan word.